top of page
Pierre & Jeanri
Kom deel in ons vreugde en liefde

Kom vier saam met ons ’n nuwe avontuur - een vol liefde,
lag en spesiale oomblikke.
Jou teenwoordigheid sal ons dag ekstra besonders maak!

Tyd & Plek
31 Oktober 2025
14:30 vir 15:00
Kleredrag: Semi formeel
Trek iets ligs, helder en vars aan wat sommer
lekker by die feestelike atmosfeer pas
Let wel daar is 'n kort, netjiese grondpad tot
by die lokaal

RSVP
Indien hierdie uitnodiging op twee mense van toepassing is, vul asseblief altwee se inligting in.
RSVP teen 31 Julie 2025
bottom of page